11 April 2021 – Agterlos en Uitstrek – Filippense 3 – Ds Tiaan van Niekerk


Om iets agter te los sodat jy na iets anders toe kan uitstrek, is nie noodwendig maklik nie. Hoe doen ons dit? Hoe help Paulus se brief aan die gemeente in Fillippi ons hiermee? Kom ondersoek saam en los gerus ‘n kommentaar hier onder…

Kyk gerus ook hier na The Chosen se Seisoen 2 wat pas begin wys het (die eerste 20 minute vertel die regisseur oor die vorige seisoen en hoe hulle te werk gegaan het voordat die episode begin, as jy dit wou weet of skip):

Music in this video:
Song – Walk On (Instrumental / Karaoke version)
Artist – U2
Licensed to YouTube by
SoundVault Limited (on behalf of Blue Mountain Music Ltd); LatinAutorPerf, UMPG Publishing, ARESA, BMG Rights Management (US), LLC, Warner Chappell, Exploration Group (Music Publishing), PEDL, UNIAO BRASILEIRA DE EDITORAS DE MUSICA – UBEM, LatinAutor – UMPG, and 4 Music Rights Societies