17 vrae om te verstaan hoe pas Eiendom, Fotografie, Keller Williams en die Cloete groep by mekaar in

updated: 05-2021


Klomp mense het klomp vrae gehad. Hierdie is deel 2 en bevat die die volgende 17 vrae na “My groot Hoekom”

[00.01] WAT IS DIE REDE VIR DIE VIDEO?
[00:23] GAAN JY NOG FOTOGRAFIE DOEN?

[01:48] WIE IS KELLER WILLIAMS?
[02:33] WAT IS DIE CLOETE GROUP?
[02:55] WAT MAAK KELLER WILLIAMS ANDERS?
[04:32] WAT MAAK JOU UNIEK?
[05:36] IS JY BANG OF SKRIKKERIG VIR DIE NUWE UITDAGING?

[06:37] JOU FOTOGRAFIE GAAN SEKER HANDIG TE PAS KOM?
[07:34] IS DIT NIE NOU DIE VERKEERDE TYD OM IN DIE EIENDOMINDUSTRIE IN TE BEWEEG NIE?
[08:48] MOET JY STUDEER VIR DIT?
[09:29] HOE LANK VOOR JY KAN HUISE VERKOOP?
[09:44] IS JY NOU AL ’N EKSPERT?
[10:30] IS JY HEELDAG OP KANTOOR?

[11:10] IN WATTER AREA SPESIALISEER JY?
[11:34] HOE WERK WAARDASIES?
[12:48] MOET EK (DIE HUISEIENAAR) KLOMP MOEITE DOEN VOOR SO ’N WAARDASIE?
[13:30] HOE KAN EK/ONS HELP?