As die fondasie omgegooi word, wat kan die regverdige doen? , 27april2021
#boerelegioen #komopparade #dieboerekom Kapelaan generaal Pieter Cronje verduidelik: Die kruis is die middelpunt van die gelowige se bestaan As Jesus jou vrygemaak het en in jou hart leef, is daar nie plek vir sonde nie Die hele Woord is ingegee tot lering, insig en geregtigheid en werd om ten volle aangeneem te word. Daar is…