EDEN FM & KLEIN KAROO CONNECT: Paneelbespreking oor Geestesgesondheid in die tyd van Covid-19.


Paneelbespreking oor Geestesgesondheid in die tyd van Covid-19 word aangebied deur Eden FM en Klein Karoo Connect. Die gespreksleier is kliniese sielkundige Thea Smith. Haar mede-gespreksgenote is Ronell Lemmer en Hans van der Veen.

In die eerste episode fokus op die die situasie op die grond en word daar gekyk na hoe reageer mense en hoe probeer hulle by Inperking aanpas. Praktiese wenke vir luisteraars om hulle self te help word ook aangeraak.