Erediens 20 Dec 2020 – Die Here Beloof Om Ten Alle Tye, Met ELke Gelowige Te Wees


Mag ons Here Jesus Christus vanuit die Woord met u spreek en ook vir u, net soos vir Josua, verseker dat Hy ten alle tye met elkeen van u sal wees, mak nie saak wat nie.