Helpende Hand Grendelgenoot , week 3 |Handvlyt – Senior Mind Moves|


As deel van Helpende Hand se Grendelgenoot-pakkie, week 3 leer Vanessa Marais leer ons seniors burgers hoe om die mooiste boekmerke te maak. (In samewerking met Senior Mind Moves).

Met dié projek poog ons om ons senior burgers se emosionele, geestelike en fisiese welstand aan te spreek deur:

Met dié projek poog ons om ons senior burgers se emosionele, geestelike en fisiese welstand aan te spreek deur:
• ʼn Weeklikse Grendelpakkie wat saamgestel word deur vennote en kenners in hul onderskeie velde;
• Tehuise en oorde te ondersteun met ʼn Grendelgenoot-gids propvol kreatiewe idees om na die emosionele en geestelike welstand van hul inwoners om te sien; en
• Ons Helpende Hand-vrywilligertakke en die publiek te aktiveer om betrokke te raak en ons seniors op verskeie maniere tydens die grendeltyd te ondersteun.

Vir meer inligting besoek:

/