Jesus was soos ‘n koringkorrel wat ‘n oes gelewer het. Sy dood en opstanding het baie nuwe koringkorrels (dis nou ek en jy!) voortgebring. Op dieselfde manier moet ons ook baie keer iets in ons lewens aflê of neerlê, sodat ons vrug kan dra en ‘n oes kan lewer.