Prof. Stephan Joubert verduidelik vanuit Openbaring hoe die beheersentrum van die heelal daaruit sien. Die wie’s wie en die wat’s wat! Sake soos bloed mane, die merk van die dier en die merk van God word treffend bespreek.