Een nag, in sy gesprek met Nikodemus (die nagdissipel), maak Jesus diep geheimenisse oor die Heilige Gees en ewige lewe aan hom bekend. Wat is die implikasie van hierdie geheimenisse vir my en jou lewe?