Om ‘n versorger te wees – hoe om mooi na jouself te kyk

updated: 05-2021


Om ‘n versorger te wees moet ‘n persoon eerste mooi na hulself omsien, voor hulle iets vir iemand anders kan beteken. Ons kyk na opsies, hoe om gevaartekens raak te sien en hoe jy vir hulp kan vra.

Wie is ek? – LIVE aangebied deur Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer

Lees meer oor Lise:
Lees meer oor Anton:

Wie is ek? het begin as ‘n weeklikse radioprogram met gesprekke oor menslike gedrag en sielkundige toestande. As gevolg van die luisteraars se navrae oor advies en verwysings het die Wie is ek? span die platform uitgebrei na ‘n omvattende webwerf, kontaklys (van medies professionele persone) en ‘n daaglikse LIVE gesprekforum waar professionele persone nog meer informasie, advies en wenke bied aan ons kykers.

Luister weekliks na die radio program – Vrydae 11:30 op RSG 110-104 FM
www.rsg.co.za
Kom gesels saam weeksdae 10:00 tydens Wie is ek? – LIVE

Soek jy ‘n sielkundige in jou area?

www.wieisek.co.za

#wieisiek #wieiseklive #versorger