TO PODCAST #51 Willem Evenwel |Afrikaans| Outdated Upbringing: what lessons did we not learn as kids

updated: 05-2021


TO PODCAST #51 Willem Evenwel |Afrikaans| Programmer: What lessons did we not learn as kids?

Ek ken vir Willem meer as 10 jaar. Ons het op dieselfde dorp groot geword en in dieselfde kringe beweeg. Op Stellenbosch gedurende die 2000s, was dit gewoonlik Mystics, Bohemia, trance parties, etc. Toe ek Willem bel vir ‘n Covid catch-up tune hy my van sy idee van ‘lesse wat ons nie as kinders geleer was nie wat ons sou help vir adulthood’ bevoorbeeld hoe om ‘n ordentlike CV te design. Ons chat het gegaan rondom hoe Suid-Afrika en die wereld verander het soos ons volwassenes geword het wat beteken die skool curriculums en ons ouers se waardes nie ons gehelp het nie, miskien teen ons werk.

Willem werk as ‘n Program Manager vir ‘n internasionale firma, maak musiek in sy vrye tyd, is onlangs getroud met sy pragtige vrou, speel indoor krieket en is ‘n mens wie sy lewe tot die beste van sy vermoë probeer leef met ‘n sterk waardesisteem.
__________________
FIVE WAYS TO SUPPORT TALKING ORANGUTANS PODCAST!
1) Press subscribe to my channel
2) Press like on the video
3) Share it on your social media
4) Comment on any video or social media post
5) Financially contribute via Patreon
—————————–
FOLLOW
INSTAGRAM
FACEBOOK
—————————–
WATCH
YOUTUBE CHANNEL
—————————-
LISTEN
STITCHER
APPLE PODCASTS
SPOTIFY
CAST BOX
ANCHOR FM
BREAKER
GOOGLE PODCASTS
OVERCAST
POCKET CASTS
RADIO REPUBLIC
———————
DOWNLOAD MP3
SOUNDCLOUD
_____________
PATREON s