Volg jy Jesus van ver? Word die afstand tussen jou en Christus groter? Ds Gustav Opperman


Moet asseblief nie sê dat jy bereid sal wees om vir Jesus te sterf as jy nie eens bereid is om Sondae sy voetstappe die kerk in te volg nie. Baie van ons hang net in die omgewing van die Here rond, kom so af en toe kerktoe om te sien of hier nog iets aangaan. Woordverkondiging: Luk 22:31-62; Joh 21:15-19, ds Gustav Opperman GK Matlabas.

Dalk is sommige van ons nog net nuuskierig om te sien hoe dinge sal uitdraai …

Hy wat meen dat hy staan,
moet oppas dat hy nie val nie (1 Kor 10:12)
As jy dink jy staan sterk,
moet jy oppas
dat jy nie ook tot ‘n val kom nie.

Wyse woorde van die apostel Paulus aan die Korintiërs.
Ook vir ons …
ons wat meen, dat ons volg,
ons wat glo dat ons Jesus volg
moet oppas dat ons nie struikel en val nie …

Lees mens hierdie gedeelte,
dan kan jy jou indink
dat iemand so hard kon val nie,
soos Petrus in hierdie nag geval het nie.

Maar dan, is hierdie woord juis vir my geskryf,
vir my en my mede-ouderlinge
nie waar nie?
Ons wat met ons bevestiging beloof het
dat ons die Opperherder sal volg ….

Ook as ’n voorbeeld vir jou opgeteken, geagte gelowige
jy wat dalk ook al onderneem het
om die Here Jesus te volg …

Bron: Luk 22:31-62; Joh 21:15-19
Volg jy Jesus van ver? Word die afstand tussen jou en Christus groter?
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
Woorde uit sy Woning
2020 10 25

Is u ‘n gelowige in die buiteland of ‘n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het ‘n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” (Lokfilm)
Op versoek is hierdie DVD weer beskikbaar. Dis Reformasiemaand. Bestel by [email protected]
2) Kry ‘n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected]
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur ‘n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: [email protected]
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 102 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.

Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:

Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers