WELLINGTON DIGIBOODSKAP | Leer ons bid #3 deur Lourens Bester 7 Februarie 2021


LEER ONS BID
‘n Reeks wat geïnspireer is deur die Onse Vader-gebed. Ons glo dat gebed mense se lewens kan verander en dat dit ‘n lewensaar is, wat tot almal se beskikking is. Kom leer saam hoe om te bid.

PREDIKER
Lourens Bester
(Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING
Lukas 11:3 AFR83

DANKOFFERS
Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)

NG Wellington-Noord
NGK Wellington-Noord
ABSA – Wellington
Tjek: 430-580-019

Wellington Moederkerk
NG Kerk Wellington
ABSA – Wellington
Tjek: 430-580-000

NG Wellington-Oos
NG Kerk Wellington-Oos
ABSA – Wellington
Tjek: 430 580 116